Modulekode | ITL 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | (a) Die basiese beginsels van bruto inkomste (b) Spesifieke insluitings in bruto inkomste – rente, tantième, ens (c) Algemene beginsels van toelaatbare aftrekkings (d) Voorbeelde van toelaatbare en nietoelaatbare aftrekkings en ontduikingshuur, verbeterings, tantième, ens (e) Belastingvermyding en -ontduiking soos van toepassing onder die Inkomstebelastingwet (f) Beswaar en appèlprosedures |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Handelsreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App